Spaanse mat (munt)

Die Spaanse mat of 8-reaalstuk (Spaans: real de a ocho; Engels: piece of eight) is 'n swaar antieke Spaanse silwermuntstuk met die waarde van agt reale en is wêreldwyd gebruik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search